Dick Bruna | |
Geboortenaam | Hendrikus Magdalenus Bruna |
---|---|
Geboorte | 23 Augustus 1927 Utrecht |
Sterfte | 16 Februarie 2017 (op 89) Utrecht |
Nasionaliteit | Nederlands |
Beroep | Digter, lektor, uitgewer |
Genre | Kinderliteratuur |
Bekend vir | Kleintjie (“Nijntje”) |
Webblad | nijntje.nl |
Dick Bruna (*23 Augustus 1927, Utrecht – †16 Februarie 2017, Utrecht) was ’n Nederlandse grafiese ontwerper, tekenaar en skrywer van kinderboeke. Hy was wêreldbekend vir sy kinderboeke oor Kleintjie (“Nijntje” in die oorspronklike Nederlands).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search